<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><title>Tiamore</title>
<lyrics>[V1]
 Daar's net een ding wat ek wil he
 Een ding wat ek wil se
 Tiamor, Tiamor ek's lief vir jou

[V2]
 Daar's net een ding wat jy moet leer
 Een ding wat ek begeer
 Tiamor, dis om een te word met jou

[P1]
   Vir langer as wat die aarde en die hemelruim bestaan
   Tiamor, tiamor ken ek jou naam
   Vir langer as wat jy kan onthou, is ek lief vir jou
   Tiamor, dis oor my wat jy bestaan.

[V3]
 Uit liefde is jy gemaak
 Liefde laat jou ontwaak
 Tiamor, dit is Ek wat deur jou spoel

[V4]
 Sonder liefde sal jy verdwaal
 Liefde sal jou kom haal
 Tiamor, dit is hoe ek oor jou voel

[P2]
   Vir langer as wat die aarde en die hemelruim bestaan
   Tiamor, tiamor ken ek jou naam
   Vir langer as wat jy kan onthou, is ek lief vir jou
   Tiamor, dis oor my wat jy bestaan.

[C1]
   Tiamor, Tiamor, Tiamor
   Kan jy hoor ek roep jou naam
   Tiamor, Tiamor, Tiamor
   dis oor my wat jy bestaan

[V5]
 So, nou weet jy wat ek wil he
 Nou weet jy wat ek wou se
 Tiamor, ek is ewig lief vir jou

[V6]
 En dis al wat jy hoef te leer
 Al wat my hart begeer
 Tiamor, is om een te word met jou

[P3]
   Vir langer as wat die aarde en die hemelruim bestaan
   Tiamor, tiamor ken ek jou naam
   Vir langer as wat jy kan onthou, is ek lief vir jou
   Tiamor, dis oor my wat jy bestaan.

[C2]
   Tiamor, Tiamor, Tiamor
   Kan jy hoor ek roep jou naam
   Tiamor, Tiamor, Tiamor
   dis oor my wat jy bestaan

[V7]
 Daar's net een ding wat ek wil he
 Een ding wat ek wil se
 Tiamor, Tiamor ek's lief vir jou</lyrics>
</song>